Week van Gebed 2015

“ Die Verenigde Diensgroep vir Diens en Getuienis (VDDG) van die NG Kerkfamilie en CLF span saam en maak hiermee die 2015 riglyne vir die Week van Gebed aan die gemeentes van die NG Kerkfamilie beskikbaar. Mag die Here ons seën as ons saam bid.”

VDDG vertrou ons kan almal soos altyd verder hande vat  in die verlede meehelp dat die stof so wyd as moontlik versprei word.

Geseënde Kersfees

Johan Botha (namens die VDDG Taakspan)

—————————————————-

 Week of Prayer 2015

“The United Ministry for Service and Witness (UMSW) of the DRC Family and CLF join hands to provide the 2015 guidelines for Week of Prayer to all the congregations of our family in and outside South Africa. May the Lord bless us as we pray together.”

UMSW trusts that we all will take hands as in the past and spread the guidelines as far as possible.

Blessed Christmas

Johan Botha (on behalf of the UMSW Task Team)