Posted on

GESTUUR

Kerk-wees tussen gister en môre

KOOP NOU

Prys: R40,00

Gestuur vertel die storie van die nuwe droom oor die kerk. In ʼn eenvoudige manifes verduidelik hierdie boek vir gelowiges hoe die kerk kán werk. Gestuur nooi jou uit om saam te dink en saam te onderskei sodat ’n totaal nuwe beweging oor ons as gelowiges kan spoel.

Posted on

KERK + HUIS

Die beproefde formule om lewenslange geloof te bou

KOOP NOU

Prys: R100,00

Hoe kan jy in jou gemeente huise toerus om (weer) die belangrikste plek te word waar geloof gevoed word? Deur ’n HuisGeloof-gemeente te word. Mark Holmen se boek Kerk + Huis bevat alles wat jy nodig het om ’n HuisGeloof-fokus in die DNS van jou geloofsgemeenskap in te weef.

Posted on

WONDERWêRELD

Jesus se woorde in Matteus oor die koninkryk van God

KOOP NOU

Prys: R60,00

ʼn Gespreksgids vir 4 weke

Die skrywers neem ons op ’n reis van bekering en verwondering, wat ons dieper inlei in die wonderwêreld van God wat in Jesus naby aan ons gekom het.

Hierdie gespreksgids is ideaal om in Koninkrykstyd in die gemeente te gebruik, maar pas ook goed aan by enige ander tyd in die Kerkjaar.

Posted on

IN CHRISTUS SAAM OP PAD

 Die Emmausgangers se ontmoeting met Jesus

KOOP NOU

Prys: R40,00

Hierdie 8-weke-saamreisgids sal enige kleingroep en individu verwonderd laat staan voor die rykdom wat in die verhaal van die Emmausgangers opgesluit is. Lesers sal ʼn nuwe opgewondenheid oor hulle bediening ervaar en besef dat ook húlle met die boodskap uitgestuur word.