Middel- en Hoërskoolfase
Senior kategese – ‘n reeks in ‘n siklus van vier jaar Hierdie reeks bestaan uit vier produkte. Elke produk bestaan uit ‘n gespreksgids en ‘n DVD/CD. Elke ontmoeting stimuleer gesprek en geloofsvorming in die interaksie tussen die groepleier en jongmense. Die DVD/CD bied ekstra inligting en hulpmiddels wat tydens die ontmoetings gebruik kan word.