Uncategorized

Faceboek – Vriende van God

Faceboek – Vriende van God (gespreksgids) Prys: R45.00 KOOP HIER   Hierdie 24 ontmoetings gaan oor karakters uit die Bybel se profiles om jongmense te help om ook vriende van God te word. Faceboek – Vriende van God (handleiding) Prys: R125.00 KOOP HIER  

JPEG – Prente van die lewe

JPEG – Prente van die lewe (gespreksgids) Prys: R45.00 KOOP HIER Hierdie ontmoetings help jongmense om hulle prent (jpeg) van God te voltooi met prente (belewenisse en ervarings) uit die Bybel, uit die geskiedenis en uit hulle eie lewe. JPEG – Prente van die lewe (handleiding) Prys: R125.00 KOOP HIER    

GPS vir my lewe

Inhoud van handleidings:  DVD/CD met 24 volledige uitgewerkte ontmoetings, PowerPointaanbiedings en videosnitte wat by die ontmoetings gebruik kan word. GPS vir my lewe (gespreksgids) Prys: R45.00 KOOP HIER In 24 ontmoetings probeer ons vir jongmense ‘n paar rigtingwysers te gee om tydens hulle reis te gebruik. GPS vir my lewe (handleiding) Prys: R125.00 KOOP HIER  

Real lewe Take 3

Op reis met God Lewe met geloof wat real is Real lewe Take 3 is die derde gespreksgids in hierdie reeks vir senior kategese. Dit is spesiaal ontwikkel deur die Kategese-taakspan van die Algemene Sinode van die NG Kerk vir die geloofsontwikkeling van graad 7- en hoërskoolleerders. Die gespreksgids word aangevul deur die Huisgeloof-gespreksgids en …

Real lewe Take 3 Read More »

Warm winterbesparings op kerklike benodighede

Notuleboek Normale prys: R495,00 Spesiale prys: R290,00 KOOP HIER Die notuleboek vir algemene kerklike gebruik: is gestandaardiseer voldoen aan die voorskrifte van die Kerkorde is deur die NG Kerk in Suid-Afrika se argief op Stellenbosch goedgekeur bevat 500 blanko bladsye om notules in te plak sonder om te knip. Nagmaalkelkies Normale prys: R185,00 Spesiale prys: …

Warm winterbesparings op kerklike benodighede Read More »

Liedboek van die kerk

R130,00 KOOP HIER 622 liedere vir gebruik in eredienste, sangdienste en kleingroepbyeenkomste.  Teen net R250,00 kan jy ‘n CD met MP3’s koop wat professionele begeleiding vir 526 Liedboek-liedere bevat. Plaas vandag nog jou bestelling!