Toerusting

Drie boeke in ʼn reeks oor die waarde en betekenis van die doop vir gelowiges

Ontvang wat vir jou gegee is – Hoe die doop ons kan leer om met Christus te leef Coenie Burger en Andries Cilliers Prys: R110.00 Ontvang wat vir jou gegee is – 40-dae-program Coenie Burger en Andries Cilliers Prys: R75.00 Ontvang wat vir jou gegee is – kleingroepgids Tinus van Zyl Prys: R45.00 KOOP HIER …

Drie boeke in ʼn reeks oor die waarde en betekenis van die doop vir gelowiges Read More »

GESTUUR

Kerk-wees tussen gister en môre KOOP NOU Prys: R40,00 Gestuur vertel die storie van die nuwe droom oor die kerk. In ʼn eenvoudige manifes verduidelik hierdie boek vir gelowiges hoe die kerk kán werk. Gestuur nooi jou uit om saam te dink en saam te onderskei sodat ’n totaal nuwe beweging oor ons as gelowiges …

GESTUUR Read More »

KERK + HUIS

Die beproefde formule om lewenslange geloof te bou KOOP NOU Prys: R100,00 Hoe kan jy in jou gemeente huise toerus om (weer) die belangrikste plek te word waar geloof gevoed word? Deur ’n HuisGeloof-gemeente te word. Mark Holmen se boek Kerk + Huis bevat alles wat jy nodig het om ’n HuisGeloof-fokus in die DNS …

KERK + HUIS Read More »

WONDERWêRELD

Jesus se woorde in Matteus oor die koninkryk van God KOOP NOU Prys: R60,00 ʼn Gespreksgids vir 4 weke Die skrywers neem ons op ’n reis van bekering en verwondering, wat ons dieper inlei in die wonderwêreld van God wat in Jesus naby aan ons gekom het. Hierdie gespreksgids is ideaal om in Koninkrykstyd in …

WONDERWêRELD Read More »

IN CHRISTUS SAAM OP PAD

 Die Emmausgangers se ontmoeting met Jesus KOOP NOU Prys: R40,00 Hierdie 8-weke-saamreisgids sal enige kleingroep en individu verwonderd laat staan voor die rykdom wat in die verhaal van die Emmausgangers opgesluit is. Lesers sal ʼn nuwe opgewondenheid oor hulle bediening ervaar en besef dat ook húlle met die boodskap uitgestuur word.