Die wins van brugbediening
Tien praktiese voordele Prys: R45.00 KOOP HIER Brugbediening is ‘n oorbruggingsproses in ‘n gemeente vir ‘n bepaalde tydperk nadat die leraar vertrek het. Hierdie oorgangstyd word deur ‘n spesiaal opgeleide predikant begelei. Die boek is nie ‘n kitsresep met 10 maklike stappe nie, maar gaan eerder oor die voordele wat brugbeding vir gemeentes inhou. Dit …