Toerusting

Geloof wat rêrig is

Bybeldagboek vir die katkisant in die belydenisgroep Prys: R85,00 Hierdie werkboek bevat 38 lesse, ’n bylae oor die ander kerke, geloofsvorme en godsdienste, asook die Formuliere van Eenheid. Dit sluit in Bybelstudieopdragte, besprekingsvrae, vraelyste en taakkaarte wat tydens die ontmoetings voltooi kan word, asook dagstukke wat die jongmense lei om verder oor die ontmoetings na …

Geloof wat rêrig is Read More »

Kleurgebede oor liefde

PRYS: R60.00 KOOP HIER  Inkleurboek vir volwassenes oor 1 Korintiërs Teken en bid gaan saam. Saam met die ink vloei daar gedagtes oor lewe, seer, vreugdes en God na die oppervlak. Jy kan jouself verloor in die detail, die blaartjies, die sirkeltjies en die blokkies. Inkleur laat jou fokus, ontsnap, nadink, loskom, die Gees hoor, …

Kleurgebede oor liefde Read More »

Die Weg – Die reis saam met God

Die Weg – Die reis saam met God (gespreksgids) Prys: R45.00 KOOP HIER   In Die Weg kyk ons na verskillende en uiteenlopende Bybelkarakters en hulle reise met God. Die Weg – Die reis saam met God (handleiding) Prys: R125.00 KOOP HIER

Middel- en Hoërskoolfase

Senior kategese – ‘n reeks in ‘n siklus van vier jaar Hierdie reeks bestaan uit vier produkte. Elke produk bestaan uit ‘n gespreksgids en ‘n DVD/CD.  Elke ontmoeting stimuleer gesprek en geloofsvorming in die interaksie tussen die groepleier en jongmense.  Die DVD/CD bied ekstra inligting en hulpmiddels wat tydens die ontmoetings gebruik kan word.  

Skokkend positief

Insigte vanuit nuwe navorsing oor aktiewe Afrikaanse kerkjeug  Malan Nel en Zander van der Westhuizen (redakteurs) Hierdie boek is die uitvloeisel van ʼn wonderlike multi-kerklike navorsingsprojek – Kerklike Jeug en Geloof in Suid-Afrika. Tydens die navorsing het uiteindelik byna 300 jongmense (ouderdom 16-35) 481 vrae beantwoord. Die vrae het veral gefokus op profiel (wie is jy?) …

Skokkend positief Read More »

GayGelowig

Ingesluit in die gesprek Marietjie van Loggerenberg PRYS: R75.00 GayGelowig is ʼn versameling lewensverhale oor gay-wees en gelowig-wees, vertel deur gay gelowiges self. Dit het werklik baie van hulle geverg om openlik oor hulle gay-wees te praat. In hulle stories vertel hulle van die ontdekking van hulle seksualiteit en van die pad van verwerping en …

GayGelowig Read More »