Om kontakbesonderhede van beskikbare brugpredikante te kry, kontak gerus die volgende persone:
- NG Kerk: Pierre Goosen (083 630 5676, [email protected]) in die suide en Howard du Toit (082 371 9346, [email protected]) in die noorde van die land.
- Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika: Hannes Janse van Rensburg (082 927 3700, [email protected]).
- NIMSA (Network for Interim Ministry in Southern Africa) www.nimsa.co.za