Author name: ilse Marsh

Geloof wat rêrig is

Bybeldagboek vir die katkisant in die belydenisgroep Prys: R85,00 Hierdie werkboek bevat 38 lesse, ’n bylae oor die ander kerke, geloofsvorme en godsdienste, asook die Formuliere van Eenheid. Dit sluit in Bybelstudieopdragte, besprekingsvrae, vraelyste en taakkaarte wat tydens die ontmoetings voltooi kan word, asook dagstukke wat die jongmense lei om verder oor die ontmoetings na …

Geloof wat rêrig is Read More »

Kleurgebede oor liefde

PRYS: R60.00 KOOP HIER  Inkleurboek vir volwassenes oor 1 Korintiërs Teken en bid gaan saam. Saam met die ink vloei daar gedagtes oor lewe, seer, vreugdes en God na die oppervlak. Jy kan jouself verloor in die detail, die blaartjies, die sirkeltjies en die blokkies. Inkleur laat jou fokus, ontsnap, nadink, loskom, die Gees hoor, …

Kleurgebede oor liefde Read More »

Die Weg – Die reis saam met God

Die Weg – Die reis saam met God (gespreksgids) Prys: R45.00 KOOP HIER   In Die Weg kyk ons na verskillende en uiteenlopende Bybelkarakters en hulle reise met God. Die Weg – Die reis saam met God (handleiding) Prys: R125.00 KOOP HIER

Faceboek – Vriende van God

Faceboek – Vriende van God (gespreksgids) Prys: R45.00 KOOP HIER   Hierdie 24 ontmoetings gaan oor karakters uit die Bybel se profiles om jongmense te help om ook vriende van God te word. Faceboek – Vriende van God (handleiding) Prys: R125.00 KOOP HIER  

JPEG – Prente van die lewe

JPEG – Prente van die lewe (gespreksgids) Prys: R45.00 KOOP HIER Hierdie ontmoetings help jongmense om hulle prent (jpeg) van God te voltooi met prente (belewenisse en ervarings) uit die Bybel, uit die geskiedenis en uit hulle eie lewe. JPEG – Prente van die lewe (handleiding) Prys: R125.00 KOOP HIER    

GPS vir my lewe

Inhoud van handleidings:  DVD/CD met 24 volledige uitgewerkte ontmoetings, PowerPointaanbiedings en videosnitte wat by die ontmoetings gebruik kan word. GPS vir my lewe (gespreksgids) Prys: R45.00 KOOP HIER In 24 ontmoetings probeer ons vir jongmense ‘n paar rigtingwysers te gee om tydens hulle reis te gebruik. GPS vir my lewe (handleiding) Prys: R125.00 KOOP HIER