Pinkster 2015
Die Gees maak alles nuut Reis in 40 dae deur Handelinge Prys: R80.00 KOOP HIER 40 individuele Bybelstudies en 6 byeenkomste vir kleingroepe. Vir hierdie 40 dae lange reis het die skrywers spesifiek twee belangrike lense gekies om die verhaal in Handelinge mee te lees: (1) die beweging van die Heilige Gees en (2) die …