Author name: adele lombaard

Belydenisaflegging

Belydenis van geloof – gespreksgids    HERSIEN Pryss: R55.00 KOOP HIER ‘n Gids vir volwassenes wat belydenis van geloof wil aflê. Hierdie boek fokus op die kern van wat ons glo, en hoe ons dan leef op grond van wat ons glo. Die aanbieding is eenvoudig en toeganklik sodat elke volwassene wat hom of haar tot …

Belydenisaflegging Read More »

Senior kategese

Real lewe Take 2 NUUT!! Lewe met geloof wat real is Die gespreksgids vir jongmense bestaan uit 24 ontmoetings oor die fondament van ons geloof, kwessies en uitdagings vir jongmense, Bybelkennis en -begrip, en die kerkjaar. Die Huisgeloof-gespreksgids skep vir jongmense en hulle ouers die geleentheid om verder oor al die onderwerpe in Real lewe …

Senior kategese Read More »

Voorskool en kinderkerk

Nuwe kategeseprodukte nou beskikbaar Kleuterpret Aanbiedersgids en Werkboek NUUT 24 lesse vir voorskoolse kinders vir gebruik by kategese, kleuterkerk, en so meer. Die werkboek bevat vele aktiwiteite vir die kleuters. Kan saam met die Akkerpret DVD’s gebruik word. Pryse op aanvraag beskikbaar KOOP HIER

Lydenstyd 2015

Gevorm deur die kruis Navolgers van Christus Jesus se selfontlediging Prys: R75.00 KOOP HIER Gevorm deur die kruis gaan oor die proses van geloofsvorming wat Paulus in sy brief aan die Filippense uiteensit. Die bewegings van die Luisterseisoen word in hierdie 10 groepstudies oor Filippense gebruik en uitgebrei: Rus en ontvang Hoor en ontgin Leef …

Lydenstyd 2015 Read More »