Geloof wat rêrig is

Bybeldagboek vir die katkisant in die belydenisgroepUntitled-7

Prys: R85,00

Hierdie werkboek bevat 38 lesse, ’n bylae oor die ander kerke, geloofsvorme en godsdienste, asook die Formuliere van Eenheid. Dit sluit in Bybelstudieopdragte, besprekingsvrae, vraelyste en taakkaarte wat tydens die ontmoetings voltooi kan word, asook dagstukke wat die jongmense lei om verder oor die ontmoetings na te dink.

 

Handboek vir die kategeet van die belydenisgroep

Prys: R130,00

Die leerplan bestaan uit twee hoofkomponente: die geloofsbelydenis (die Twaalf Artikels) en die tien gebooie (die lewe, etiek). Die handboek bevat riglyne oor die kenmerke van jongmense in die belydenisgroep. Elke ontmoeting is volledig uitgewerk.