Verwoord en leef wat jy glo
8 gesprekke voor belydenisaflegging
Die gedagte agter die G8-program is om die basiese leer van die kerk eenvoudig saam te vat. Hierdie ontmoetings gee vir jou ‘n handvatselom geloof werklik te verstaan en dit prakties uit te leef.
Pakket sluit in:
- ‘n DVD met die handleiding vir aanbieders, videosnitte, hulpmiddels en ‘n kampgids – Prys: R125.00
- ‘n Werkboek vir jongmense/volwassenes – Prys: R55.00
DIE 8 G’s
- Geloof
- Gebed
- Gebooie
- Genadetekens
- Godheid
- Gawes van die Gees
- Gemeenskap
- Groot opdrag
(Afsluitingskamp)