Belydenis van geloof – gespreksgids

BelydenisVanGeloofGespreksgids_Fr.Cov.indd

Verrassende veelkleurige fasette van geloof

Prys: R60,00

‘n Gids vir volwassenes wat belydenis van geloof wil aflê.  Hierdie boek fokus op die kern van wat ons glo, en hoe ons dan leef op grond van wat ons glo.  Die aanbieding is eenvoudig en toeganklik sodat elke volwassene wat hom of haar tot die Here wil verbind die verrassende veelkleurige fasette van ons geloof sal kan ontdek.