Posted on

GPS vir my lewe

Inhoud van handleidings:  DVD/CD met 24 volledige uitgewerkte ontmoetings, PowerPointaanbiedings en videosnitte wat by die ontmoetings gebruik kan word.GPS_cov_hrCMYK

GPS vir my lewe (gespreksgids)

Prys: R45.00

KOOP HIER

In 24 ontmoetings probeer ons vir jongmense ‘n paar rigtingwysers te gee om tydens hulle reis te gebruik.

GPS vir my lewe (handleiding)

Prys: R125.00

KOOP HIER