Die wins van brugbediening

DieWinsVanBrugbediening-Fr.Cov.indd

Tien praktiese voordele

Prys: R45.00

KOOP HIER

Brugbediening is ‘n oorbruggingsproses in ‘n gemeente vir ‘n bepaalde tydperk nadat die leraar vertrek het.  Hierdie oorgangstyd word deur ‘n spesiaal opgeleide predikant begelei.

Die boek is nie ‘n kitsresep met 10 maklike stappe nie, maar gaan eerder oor die voordele wat brugbeding vir gemeentes inhou.  Dit sluit ook verhale van brugbeding in, wat aan gemeentes hoop gee.