Wys my die weg – LP3 (Jaar 2)

LeefSoosJesus_JWB-Jr#F671F2

As jy nie weet waarheen jy wil gaan nie, kan jy baie maklik verdwaal. En dit is nie lekker om te verdwaal nie. Jesus nooi jou om sy hand te neem en saam met Hom te stap. Hy sal vir jou die pad wys wat die beste is om op te stap. Wanneer jy saam met Jesus stap, sal jy nooit verdwaal nie en altyd veilig wees.

Junior Werkboek
Graad 1-3
Prys: R50,00

Senior Werkboek
Graad 4-6
Prys: R50,00

CD met aanbiedersgids
CD 0-5 = R300.00
6 en meer = R370.00