Posted on

Leef soos Jesus – LP3 (Jaar 4)

Leef soos Jesus

Junior Werkboek

R55.00
Graad 1–3

Die vierde werkboek vir graad 1–3 in die LP3-reeks. Volkleurboek met interaktiewe aktiwiteite.

Senior Werkboek
R55.00
Graad 4–6

Die vierde werkboek vir graad 4–6 in die LP3-reeks. Volkleurboek met interaktiewe aktiwiteite.

LP3 Jaar Handleiding CD
CD 0-5 = R300.00
6 en meer = R370.00

CD met aanbiedersgids wat saam met die twee werkboeke gebruik word. Bevat ’n volledige besonderhede van elke ontmoeting asook alle hulpmiddels.

  • Eenvoudige aanbieding
  • Een leiersgids vir graad 1-6
  • Volledige opsomming van die hoofpunte en besonderhede van elke ontmoeting
  • Alle bykomende hulpmiddels
  • Integrasie met huidige LP3-inhoud en -komponente
  • Gemeentes mag aanbiedersgids vir groepleiers uitdruk

Muurpanele, prente en portrette is nodig om die ontmoetings te kan doen. Gemeentes wat reeds LP3 gebruik, koop slegs dié prente en portrette in die nodige grootte.
Panele (verskeie groottes beskikbaar met ooreenstemmende portrette en prente)

  • A0 (841 x 1189mm)
  • A1 (594 x 841mm)
  • A3 (297 x 420mm)
  • A4 (210 x 297mm)