Kleuterpret werkboek

Prys: R55.00

Bestaan uit 24 byeenkomste vir voorskoolse kinders vir gebruik by kategese, kleuterkerk, en so meer.  Die werkboek bevat vele aktiwiteite vir die kleuters.  Die karakters van die Akkerpret DVD’s verskyn ook in die werkboek.