Akkerpret in Bybelpark

Prys: R96.00 elk

Reeks van ses DVD’s met 45 kleurvolle programme.  Die poppekarakters vorm Bybelse waardes by kinders.

(Die Kleuterpret aanbiedersgids en werkboeke vir kleuters kan ook losstaande van die DVD’s en CD’s gebruik word.)

Hierdie DVD’s reeks kan ook as ‘n pakket aangekoop word teen ‘n spesiale prys.  Klik hier vir meer inligting.