Posted on

Warm winterbesparings op kerklike benodighede

Notuleboek

Normale prys: R495,00
Spesiale prys: R290,00

KOOP HIER

Die notuleboek vir algemene kerklike gebruik:

  • is gestandaardiseer
  • voldoen aan die voorskrifte van die Kerkorde
  • is deur die NG Kerk in Suid-Afrika se argief op Stellenbosch goedgekeur
  • bevat 500 blanko bladsye om notules in te plak sonder om te knip.

Nagmaalkelkies

Normale prys: R185,00
Spesiale prys: R140,00

KOOP HIER

Polimeerkelkies, duursaam en bekostigbaar. Beskikbaar in houers van 50 elk.

Argiefpapier

Normale prys: 500 velle teen R240,00, 100 velle teen R55,00
Spesiale prys: 500 velle teen R160,00, 100 velle teen R40,00

KOOP HIER

Argief-goedgekeurde papier – A4-grootte

Herinneringskaart van belydenisaflegging

Pakke van 10 kaarte

Normale prys: R56.00

Spesiale prys: R45.00

KOOP HIER

By die openbare belydenis van my geloof
Pakke van 25 kaarte

Normale prys: R137.00
Spesiale prys: R110.00

KOOP HIER

Dankofferkoeverte – volwassenes
Pakke van 50 koeverte

Normale prys: R51.50
Spesiale prys: R40.00

KOOP HIER

Dankofferkoeverte – kinders
Pakke van 50 koeverte

Normale prys: R51.50
Spesiale prys: R40.00

KOOP HIER

*Aanbod slegs geldig tot 20 Julie 2015.