Hierdie bekende reeks, onder die redakteurskap van Annes Nel, bestaan uit drie publikasies.
Dit bevat volledige eredienste wat gemeenteleiers kan aanbied.
R130,00 elk
Die Bybel praat vandag 1 – Om Christus beter te ken
Die Bybel praat vandag 2 – God sorg vir ons
Die Bybel praat vandag 3 – God se liefde en genade – sonder grense