Pakketprys: R270
Spesiale aanbod: R190.00
Hou jou karnallies dié vakansie besig met Bybel-Media se Kleuterpret soos gesien op KYKnet se Kleuterzone. Bestel jou Kleuterpret inkleurboek en speelleer-aktiwiteitsboek voor 19 Junie en kry die bypassende Snap-kaarte, ter waarde van R80, gratis!
Koop net by www.bybelmedia.org.za, by “checkout” tik die woord “gemeente” in die koeponblokkie en kwalifiseer!