Posted on

Kinderpret Speelleer-aktiwiteitsboek oor die Ou Testament

Prys: R120.00

KOOP HIERKP_Speelleer-aktwite#9B0949

Hierdie speelleer-aktiwiteitsboek bevat 50 selfdoen-aktiwiteite oor belangrike tekste in die Ou Testament van die Bybel. Deur hierdie aktiwiteite ontdek kinders op ʼn prettige manier die 50 belangrikste verhale in die Ou Testament. Die aktiwiteite sluit in ontdek-die-verskille, inkleurprente, vind-die-paadjie en kleur-volgens-die-nommers-in.