45 dagreise na heelheid
Gewone prys: R80.00
Spesiale prys: R65.00
In hierdie stiltetydgids nooi Annes Nel jou uit om jou persoonlike reis na heelheid enduit te loop. Soms is hierdie reis ongemaklik en selfs seer, maar die vrug daarvan is oorvloedig. Want God verstaan stukkende mense. By Hom is daar genesing beskikbaar.
ToekomsVenster is ʼn vyfjaarplan om die liggaam van Christus toe te rus terwyl ons saam op reis is na 2020.