Kookpunt!

Kookpunt-Fr.Cov.indd

 Prys: R125.00

Nadenke oor woede

‘n Gelowige reaksie van ‘n ontnugterde nasie

Arm mense is kwaad, ryk mense is kwaad. Bruin mense is kwaad, swart mense is kwaad en wit mense is kwaad. Christene, Moslems, Hindoes en ateïste is kwaad.

Dat mense in Suid-Afrika kookpunt bereik het – of ten minste vinnig op pad is daarheen – is ‘n feit. Maar mag gelowiges kwaad word? En hoe? En mag ons hierdie woede-emosies wys?

Dit is oor hierdie soort vrae dat Cas Wepener in hierdie boek gesels. Met Kookpunt! wil ons help om sinvol kwaad te word, om hierdie woede selfs te vier en daaroor te praat, te preek, te sing of te debatteer.

KOOP HIER