Sien jouself soos God jou sien
Prys: R145.00
Hierdie boek help jou om elke dag met nuwe oë na jou lewe te kyk. Én dit gee jou ʼn kykie op God se glimlag oor jou.
In dié saamgeselsgids gee Ewald van Rensburg vir jou ʼn verrassingspakkie oor wie jy in Christus is.