Posted on

Godsgeheim  

Godsgeheim

Prys op aanvraag beskikbaar

Om as Christen te glo, is nie ʼn eenvoudige saak nie. Dit kom nie vanself nie. Dit bly ʼn worsteling.

Jaap Durand deel in hierdie boek die verhaal van wetenskap en mistieke geloof. Sy boek is in werklikheid ʼn belydenis; die belydenis dat hy ʼn diep bewondering het vir dié wat met die mistiek van ʼn Christelike geloof die wêreld van die wetenskap betree.