Posted on

Dáárom glo ek!         

DaaromGloEk-Fr.Cov.indd

Wat Cas Vos in hierdie boek beskryf, is ʼn boeiende geloofsreis, stroomop van wat die heersende denke dikteer en waarvan selfs gelowiges gemaklik en onnadenkend die prooi word. Dit is ’n aangrypende geloofsboek en ʼn deurleefde getuienis.

Dié boek dring jou om jou lewensreis onder oë te neem en dit te verstaan in die lig van die Ewige, wat in Jesus Christus met ons is, al ons dae, totdat sy ryk voltooi is.

Prys op aanvraag beskikbaar