Bybel-Media spog met nog ʼn Andrew Murray pryswenner

 

Vroom en Regsinnig?Vroom en regsinnig-Fr.Cov.indd

Vincent Brummer se boek, Vroom of Regsinnig? Teologie in die NG Kerk, is bekroon met die Andrew Murrayprys vir Afrikaanse teologiese publikasies.

Gewone prys: R150.00

Bestel vandag jou kopie teen ‘n spesiale aanbod van slegs R120.00

Aanbod slegs geldig tot 30 April 2015