Spesiale voorverskyningsaanbod vir gemeenteleiers!

 Spesiale prys vir spesiale mense … 

GoeieGenade_Fr.Cov_roughs4.indd

Bestel jou kopie voor 2 Maart 2015 en betaal slegs R110.00

Normale prys: R130.00

Goeie genade , jy is spesiaal!

In hierdie saamgeselsgids help die skrywer jou om jou nuwe identiteit in Christus te ontdek.  Jy sal ontdek dat jy as mens baie waarde het in God se oë, en dit sal jou anders na die lewe en waarde van ander mense laat kyk.  Die lewe van ‘n gelowige gaan immers nie oor wat jy kan doen nie, maar wie jy is.  Vir Hom is jy baie spesiaal.