Senior kategese

Real lewe Take 2 NUUT!!REAL LEWE
Lewe met geloof wat real is
Die gespreksgids vir jongmense bestaan uit 24 ontmoetings oor die fondament van ons geloof, kwessies en uitdagings vir jongmense, Bybelkennis en -begrip, en die kerkjaar.
Die Huisgeloof-gespreksgids skep vir jongmense en hulle ouers die geleentheid om verder oor al die onderwerpe in Real lewe te gesels.
Prys: R25.00

Die DVD/CD bevat die handleiding vir die aanbieders met al die nodige hulpmiddels.
– ‘n Reeks in ’n siklus van vier jaar
Hierdie reeks bestaan uit vier produkte. Elke produk bestaan uit ‘n gespreksgids en ‘n DVD/CD.
Elke ontmoeting stimuleer gesprek en geloofsvorming in die interaksie tussen die groepleier en jongmense.
Die DVD/CD bied ekstra inligting en hulpmiddels wat tydens die ontmoetings gebruik kan word.

In 24 ontmoetings probeer ons vir jongmense ’n paar rigtingwysers te gee om tydens hulle reis te gebruik.
GPS vir my lewe (handleiding)
Prys: R121.00

GPS vir my lewe (gespreksgids)
Prys: R39.00

Hierdie ontmoetings help jongmense om hulle prent (jpeg) van God te voltooi met prente (belewenisse en ervarings) uit die Bybel, uit die geskiedenis en uit hulle eie lewe.
JPEG – Prente vir die lewe (handleiding)
Prys: R121.00

JPEG – Prente van die lewe (gespreksgids)
Prys: R39.00

Hierdie 24 ontmoetings gaan oor karakters in die Bybel se profiles om jongmense te help om ook vriende van God te word.
Faceboek – Vriende van God (handleiding)
Prys: R121.00

Faceboek – Vriende van God (gespreksgids)
Prys: R39.00

In Die Weg kyk ons na verskillende en uiteenlopende Bybel-karakters en hulle reise met God.
Die Weg – Die reis saam met God (handleiding)
Prys: R121.00

Die Weg – Die reis saam met God (gespreksgids)
Prys: R39.00

KOOP HIER