Junior Kategese

LP3 Jaar 3   NUUT

Ene ore! Nuwe maniere 

Hoe voel jy wanneer jy met iemand praat en hulle luister nie na jou nie? Dit is nie lekker nie, of hoe? Die Here praat ook met ons, en Hy is net so hartseer wanneer ons nie luister na wat Hy sê nie. In Ene ore! Nuwe maniere leer ons uit die Bybel en uit die voorbeeld van Bybelkarakters hoe om na die Here te luister en dan nuut te gaan leef.

Junior Werkboek
Graad 1-3
R45.00

Senior Werkboek
Graad 4-6
R45.00

CD met aanbiedersgids
0-5 groepleiers in die gemeente
R280.00

6 en meer groepleiers in die gemeente
R350.00

KOOP HIER