Pinkster 2015

Die-Gees-maak-alles-nuutDie Gees maak alles nuut

Reis in 40 dae deur Handelinge

Prys: R80.00

KOOP HIER

40 individuele Bybelstudies en 6 byeenkomste vir kleingroepe. Vir hierdie 40 dae lange reis het die skrywers spesifiek twee belangrike lense gekies om die verhaal in Handelinge mee te lees:

(1) die beweging van die Heilige Gees en

(2) die weerloosheid van gelowiges in hulle getuienis.

Met hierdie boek in jou hand, lê daar ’n ongelooflike reis vir jou voor!

SPESIALE AANBOD!

Koop 5 van enigeen van die Bybelstudies en kry die 6de een gratis. Vir elke 5 betaalde Bybelstudies kry jou gemeente dus 1 gratis.  Aanbod geldig tot 27 Februarie 2015.

Direkte bestellings: [email protected]   ||   Deeloproepe: 0860 26 33 42