Lydenstyd 2015

GevormDeurKruisGevorm deur die kruis

Navolgers van Christus Jesus se selfontlediging

Prys: R75.00

KOOP HIER

Gevorm deur die kruis gaan oor die proses van geloofsvorming wat Paulus in sy brief aan die Filippense uiteensit. Die bewegings van die Luisterseisoen word in hierdie 10 groepstudies oor Filippense gebruik en uitgebrei:

  • Rus en ontvang
  • Hoor en ontgin
  • Leef en ontplooi

Lewe-op-die-kruispad-new

Lewe op die kruis-pad

Reis met Lydenstyd in 50 dae deur Markus

Prys: R83.00

KOOP HIER

Markus vertel ’n aangrypende verhaal waarin Jesus die hoofkarakter is. Die boek bevat 7 groepstudies en 43 individuele studies.

DVD met videosnitte vir groepbyeenkomste is teen R49.00 beskikbaar.

SPESIALE AANBOD!

Koop 5 van enigeen van die Bybelstudies en kry die 6de een gratis.
Vir elke 5 betaalde Bybelstudies kry jou gemeente dus 1 gratis.  Aanbod geldig tot 27 Februarie 2015.

Direkte bestellings: [email protected]   ||   Deeloproepe: 0860 26 33 42