Die Jaarboek van die Nederduitse Gereformeerde Kerke bevat inligting oor die Algemene Sinode, streeksinodes, ringe, gemeentes en predikante van die meeste kerke in die NG Kerk-familie.
Prys vir 1-3 boeke: R269,00 elk
Prys vir 4+ boeke: R254,00 elk
Prys vir CD: R219,00 elk
Prys vir CD + boek: R354,00
Plaas vandag nog jou bestelling by Bybel-Media.
BESTEL: Telefonies by 0860 26 33 42 of [email protected]