God se tien geheime om mense in UITstaanmense te verander
Prys: R70,00
Hierdie boek help families en individue om ʼn gesonde familielewe te geniet. Die skrywer kyk na die tien gebooie en vra: Wat wil elke gebod prakties vir vandag se gelowige families sê sodat ons (weer) God se spesiale UITstaan-mense in die samelewing kan wees?