Jesus se woorde in Matteus oor die koninkryk van God
Prys: R60,00
ʼn Gespreksgids vir 4 weke
Die skrywers neem ons op ’n reis van bekering en verwondering, wat ons dieper inlei in die wonderwêreld van God wat in Jesus naby aan ons gekom het.
Hierdie gespreksgids is ideaal om in Koninkrykstyd in die gemeente te gebruik, maar pas ook goed aan by enige ander tyd in die Kerkjaar.