Die Emmausgangers se ontmoeting met Jesus
Prys: R40,00
Hierdie 8-weke-saamreisgids sal enige kleingroep en individu verwonderd laat staan voor die rykdom wat in die verhaal van die Emmausgangers opgesluit is. Lesers sal ʼn nuwe opgewondenheid oor hulle bediening ervaar en besef dat ook húlle met die boodskap uitgestuur word.